Search Header Logo

Voortrekker Voorslag 02

Authored by Jacobus Marais

History

7th Grade

Used 13+ times

Voortrekker Voorslag 02
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Dit is ʼn knoop wat baie gebruik word om twee ewe dik toue te las en by noodhulp om verbande vas te maak.

Skuifknoop

Voorslagknoop

Kniehalterslag

Kruisvaswoel

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Voortrekker Vlag: Die Blou simboliseer

reinheid en vrede

heldere en hoopvolle vooruitsig

natuur en lewe

dapperheid en durf

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die ______ is baie handig by die maak van ʼn verskeidenheid van kampgeriewe waarvan die mees algemeenste ʼn hanggerief aan die tentpaal is.

Skuifknoop

Voorslagknoop

Kniehalterslag

Kruisvaswoel

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is nie deel van die Voortrekker kode nie?

'n Voortrekker glo in die Drie-enige God en dien Hom.

'n Voortrekker se woord is sy eer.

'n Voortrekker lewe met pret.

'n Voortrekker is diensbaar.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Met hierdie knoop kan ʼn tou baie stewig aan ʼn paal of stok vasgemaak word.

Skuifknoop

Voorslagknoop

Kniehalterslag

Kruisvaswoel

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die Voortrekker Leuse is:

Ons Bou

Hou Koers

Altyd vorentoe

Diensbaar vir ander

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die Voortrekkerwapen bestaan uit:

Die voorwiel, 'n Brandende fakkel, die leuse

Die voorwiel, 'n Brandende fakkel, die Kode

Die Juk en Skei, 'n Brandende fakkel, die leuse

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?