Search Header Logo

Poësie Kortvrae

Authored by Lindi Englinski

Other

11th Grade

Used 2+ times

Poësie Kortvrae
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

8 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat word 'n strofe genoem wat uit 4 reëls bestaan?

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 2 pts

Watter struktuur neem 'n italiaanse sonnet aan?

drie kwatryne + rymende koeplet

twee kwatryne + een oktaaf

twee kwatryne + twee tersines/sestet

twee kwatryne + twee koeplette

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat word 'n strofe genoem wat uit 3 reëls bestaan?

4.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 2 pts

Wat is die doel van herhaling in 'n gedig?

Kies een of meer van die onderstaande opsies.

beklemtoning

om die leser se aandag af te trek

verwys op dringendheid

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat word die volgende rympatroon genoem?

abab cdcd

slagrym

paarrym

omarmde rym

kruisrym

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

45 sec • 1 pt

Verskaf die poësie-term wat gepaardgaan met die volgende definisie:

Wanneer een versreël sonder 'n ruspunt oorloop na die volgende versreël.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Kies die poësie-term wat gepaardgaan met die volgende definisie:

'n Beeldende vorm van taalgebruik waar een ding gebruik word om 'n ander een te beskryf.

vergelyking

metafoor

neologisme

personifikasie

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?