
Afrikaans - Graad 9 - Les 54: Pre-les vasvra
Authored by Woodridge Connect
Other
9th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
7 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Sarel die slim slang seil in die stroom is 'n voorbeeld van...
metafoor
alliterasie
assonansie
vergelyking
2.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 5 pts
Kies al die woorde wat rym.
koud
voet
hout
word
stout
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 5 pts
Kies al die woorde wat rym.
os
vleis
rys
moes
reus
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Wat is alliterasie?
As die laaste woord van elke versreël rym.
Die herhaling van dieselfde vokaal in ‘n versreёl.
Die herhaling van dieselfde konsonant(e) in ‘n versreël.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Wat is 'n strofe in 'n gedig?
'n Strofe is die hele gedig.
‘n Strofe bestaan uit ‘n aantal versreёls wat ‘n eenheid vorm.
'n Strofe is ‘n enkele versreёl.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Wat is enjambement (oorloopreëls)?
Dit is wanneer een versreël sonder enige leestekens in die volgende versreël oorgaan.
Dit is wanneer daar ‘n verandering in die gedig kom.
Dit is die vraag waarop daar nie ‘n antwoord verwag word nie.
7.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 5 pts
Wat is die funksies van ellips (...)?
'n Deel word weggelaat sodat
die leser moet self sy/haar gedagtes invoeg.
Dit kan die aandag vestig op ‘n belangrike deel wat volg.
Die digter kan dit gebruik wanneer hy/sy weet nie wat om te skryf nie.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?