
Maak ’n goeie indruk in ’n onderhoud
Authored by Lemoenpit 1
Arts
12th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
KIES DIE KORREKTE WOORD TUSSEN HAKIES.
Dit kan (2. opwindend/opgewonde) wees
opgewonde
opwindend
Answer explanation
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
KIES DIE KORREKTE WOORD TUSSEN HAKIES:
Berei jouself voor om ’n gesprek te (voer/maak)
voer
maak
3.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
VORM ’N SAMESTELLING VAN DIE WOORDE TUSSEN HAKIES:
die (werk + onderhoud) waarop jy gewag het.
(bron: foto uit Best Books Eksamenhulp for Afrikaans FAL, bl.22)
(a)
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
GEE DIE ANTONIEM VAN DIE WOORDE TUSSEN HAKIES:
1. Om betyds te wees, is ’n bewys aan die (werkgewer) ...
2. Indien jy twyfel of jou uitrusting (onvanpas) is,
1. werknemer
2. vanpas
1. werkhoof
2. pasvan
1. werkbesigheid
2. vanpas
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
VERBETER DIE TAALFOUT VOLSIN- SKRYF HELE SIN OOR:
’n goeie indruk kan geskep word.
’n goeie Indruk kan gemaak word.
’n Goeie indruk kan gemaak word.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
2 mins • 1 pt
SKRYF DIE VOLGENDE SIN OOR IN DIE ONTKENNENDE VORM:
Tree asseblief geïnteresseerd op.
Moenie asseblief geïnteresseerd optree nie.
Moet asseblief nie geïnteresseerd op tree nie.
Moet asseblief nie geïnteresseerd optree nie.
Moenie geïnteresseerd optree nie.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
2 mins • 1 pt
SKRYF DIE SIN OOR IN DIE LYDENDE VORM:
Sy koop vandag vinnig die uitrusting by die winkel om goed te lyk.
Die uitrusting word deur haar vandag by die winkel vinnig gekoop om goed te lyk.
Die uitrusting is vandag vinnig deur haar by die winkel gekoop om goed te lyk.
Die uitrusting word vandag vinnig by die winkel deur haar gekoop om goed te lyk.
Die uitrusting word vandag vinnig deur haar by die winkel gekoop om goed te lyk.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?