
Afrikaans - Graad 10 - Les 8
Authored by Woodridge Connect
World Languages
10th Grade
Used 4+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Verbind die sinne met die voegwoord tussen hakies. Ek swem in die see. Ek kry warm. (as)
Ek swem in die see as ek warm kry.
Ek swem in die see as warm ek kry.
Ek swem in die see, as ek warm kry.
Ek swem in die see as, ek warm kry.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Verbind die sinne met die voegwoord tussen hakies. Sy eet nie groente nie. Sy hou nie daarvan nie. (want)
Sy eet nie groente nie want sy hou nie daarvan nie.
Sy eet nie groente nie want hou sy nie daarvan nie.
Sy eet nie groente nie, want sy hou nie daarvan nie.
Sy eet nie groente nie want, sy hou nie daarvan nie.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Verbind die sinne met die voegwoord tussen hakies. Sarah wil graag Kanada toe toer. Sy het nie genoeg geld nie. (maar)
Sarah wil graag Kanada toe toer maar sy het nie genoeg geld nie.
Sarah wil graag Kanada toe toer maar, sy het nie genoeg geld nie.
Sarah wil graag Kanada toe toer maar het sy nie genoeg geld nie.
Sarah wil graag Kanada toe toer, maar sy het nie genoeg geld nie.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoeveel groepe voegwoorde is daar?
1
2
3
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die korrekte voegwoord. Let op die woordorde. Die man hardloop ver; (__________) is hy moeg.
want
alhoewel
maar
dus
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?