
Graad 11 Fisiese Wetenskappe
Authored by Elisna Myburgh
Physics
10th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Klassifiseer die volgende kragte as kontak of nie-kontakkragte. Vul slegs die woord 'kontak' of 'nie-kontak' in.
Die krag tussen die noordpool van ‘n magneet en ‘n skuifspeld.
(a)
2.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Klassifiseer die volgende kragte as kontak of nie-kontakkragte. Vul slegs die woord 'kontak' of 'nie-kontak' in.
Die krag benodig om die deur van ‘n huurmotor oop te maak.
(a)
3.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Klassifiseer die volgende kragte as kontak of nie-kontakkragte. Vul slegs die woord 'kontak' of 'nie-kontak' in.
Die krag wat veroorsaak dat ‘n bal, wat van ‘n hoogte 2 m laat val word, na die grond val.
(a)
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
’n Konstante, resultante krag werk in op ’n liggaam wat vry in ’n reguit lyn kan beweeg. Watter fisiese hoeveelheid sal konstant bly?
versnelling
snelheid
momentum
kinetiese energie
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Twee kragte, 10 N en 15 N, werk met ’n hoek op dieselfde punt.
2 N
5 N
8 N
20N
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
250
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
‘n 30 kg kas rus op ‘n plat wrywinglose oppervlak. Twee kragte van 200 N elk word op die kas toegepas soos aangetoon in die diagram. Watter stelling beskryf die beweging van die kas die beste?
Die kas word na die oppervlak gelig.
Die kas beweeg na regs.
Die kas beweeg nie.
Die kas beweeg na links
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?