Search Header Logo

Afrikaans - Graad 10 - Les 20

Authored by Woodridge Connect

World Languages

10th Grade

Used 1+ times

Afrikaans - Graad 10 - Les 20
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

5 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Kies die letterlike sin(ne).

Dit is 'n blou maandag.

Die hond vang die kat.

Die kar is blou.

Die seun vang nonsens aan.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter sin hieronder word figuurlik bedoel?

Ek klim op die perd.

Moenie so gou op jou perdjie spring nie!

Sy ry al vir 10 jaar perd.

Perdry is 'n duur aktiwiteit.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Personifikasie is:

Wanneer ons iets persoonliks opneem.

Wanneer ons menslike eienskappe aan lewelose dinge gee.

Wanneer iemand in persoon vir jou iets sê.

Wanneer lewelose dinge wakker word.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die verskil tussen 'n metafoor en 'n vergelyking is...

Daar is nie 'n verskil nie.

'n Metafoor is korter.

Die een gebruik 'soos' om te vergelyk en die ander een stel gelyk aan.

'n Vergelyking is langer.

5.

MATCH QUESTION

1 min • 1 pt

Pas die volgende idiome by die prentjie.

Gee nie om nie.

Media Image

Die onmoontlike probeer doen.

Media Image

Om te probeer oorleef.

Media Image

Kom nie oor die weg nie.

Media Image

Om geld te mors.

Media Image

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?