
EBW - Die regering
Authored by Edustudio Edustudio
Social Studies
8th Grade
Used 4+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
11 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
In watter stad is die parlement van Suid-Afrika geleë?
Johannesburg
Kaapstad
Bloemfontein
Pretoria
2.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 2 pts
Wat is die hooftaak van mense wat in die parlement werk?
(Jy kan meer as een antwoord kies)
Hulle verteenwoordig die mense wat vir hulle gestem het.
Hulle moet besluit of mense die wet oortree het en hulle dan tronk toe stuur.
Hulle maak die wette van die land.
3.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Noem die belangrikste wet in Suid-Afrika.
(a)
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat noem ons die stelsel waar mense van ’n land gaan stem vir hul regering?
'n Kleptokrasie
'n Outokrasie
'n Demokrasie
'n Monargie
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die teenoorgestelde van 'n demokrasie is 'n outokrasie. Kies uit die foto's die outokratiese leier, of anders genoem, die diktator.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
In watter jaar het Suid-Afrika sy eerste demokratiese verkiesing gehou?
1980
1994
2000
1989
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat noem ’n mens die leier van ’n outokrasie?
'n Diktator
'n Koning
'n President
'n Skoolhoof
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?