Search Header Logo

Die Industriële Revolusie - Veranderinge in Brittanje

Authored by Edustudio Edustudio

History

8th Grade

Used 1+ times

Die Industriële Revolusie - Veranderinge in Brittanje
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 2 pts

Media Image

Daar is 'n tikfout in die eerste onderafdeling, op die eerste bladsy van die studienotas. 1. Tik die woord wat verkeerd gebruik word, en 2. sê wat die regte woord is.

Evaluate responses using AI:

OFF

2.

AUDIO RESPONSE QUESTION

10 mins • 5 pts

Die Industriële Revolusie het verandering gebring ten opsigte van elke aspek van mense se lewens. Maak 'n stemopname van 5 aspekte wat veral deur die IR verander is.

1 min audio

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Huisbedryf beteken

dat mens 'n bouer is.

Dat mens nie 'n huis het nie.

Dat jou huis baie bedrywig is.

Dat jy van jou huis af werk.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Om te sê dat 'n land se bevolking hulle bestaan "vanaf die land gemaak het", beteken dat

75% van mense in die land bly.

die meeste mense werk doen wat met boerdery te doen het.

dat 75% van mense boere is.

die meeste mense leef van die land se natuurlike hulpbronne.

5.

DROPDOWN QUESTION

1 min • 1 pt

Die tekstielbedryf gaan oor​ die maak van ​ (a)   wat gebruik word om ​ (b)   te maak.

materiaal
klere
wol
katoen
spin
weef
tuisbedryf

6.

REORDER QUESTION

1 min • 1 pt

In jou notas is 'n beskrywing van die proses om woldraad te maak. Die foto's wys die dele van die proses. Sit die foto's in die regte volgorde om te wys dat jy die proses verstaan.

Media Image
Media Image
Media Image
Media Image
Media Image

7.

DRAG AND DROP QUESTION

1 min • 1 pt

Die Industriële revolusie het gelei tot 'n toename in volume van produksiegoedere. Dit beteken dat daar ​ (a)   goedere gemaak is wat mense gebruik.

meer
minder
net genoeg
voldoende
te min
boerdery

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Microsoft

Continue with Microsoft

or continue with

Facebook

Facebook

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?