Search Header Logo

Edustudio_Geografie, Gr8 Kwartaal 1

Authored by Edustudio Edustudio

Geography

8th Grade

23 Questions

Used 3+ times

Edustudio_Geografie, Gr8 Kwartaal 1
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

1.

DRAG AND DROP QUESTION

1 min • 1 pt

'n Kaart is 'n ​ ​ ​ ​ (a)   voorstelling van die drie-dimensionele werklikheid.

grafiese
prente
ronde

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kaarte moet altyd 'n ____ en 'n ____ hê.

sleutel en slot

sleutel en skaal

skaal en gewigte

rigting en skaal.

3.

OPEN ENDED QUESTION

10 mins • 5 pts

Bespreek die volgende stelling: die idee om 'n sisteem van lyne en blokke ('grid', in Engels) op 'n kaart te sit, het navigasie moontlik gemaak.

Evaluate responses using AI:

OFF

Answer explanation

Navigasie:

Die proses om koers en afstand in die werklike wêreld te kan bepaal volgens die inligting wat op 'n kaart aangedui word.

4.

DROPDOWN QUESTION

1 min • 1 pt

Media Image

Die punt #7 op die kaart se koördinate is​ (a)   grade

1graad, 30' N; 2grade,15'W
1graad, 15'N; 2grade W
1graad, 2'N; 2grade, 2; W

5.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 1 pt

Media Image

Gee die koördinate van die punt #3 op die kaart. (Gee eers die N/S, en dan die W/O).

Evaluate responses using AI:

OFF

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Die dubbelpunt [:] op die skaal beteken

tot

met

teen

aan

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Die 1 op die skaal kan gelees word as 1__ op die kaart verteenwoordig ____ km in die werklikheid.

cm; 100

mm; 1000

cm;15

mm; 15

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?