Search Header Logo

VRAAGWOORDE

Authored by Nadia Steenekamp

World Languages

10th Grade

Used 3+ times

VRAAGWOORDE
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

8 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Die man skryf met 'n pen.

Met wat skryf die man?

Waar skryf die man?

Waarmee skryf die man?

Met wie skryf die man?

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hy werk sonder 'n uitveer.

Wat werk hy?

Waarmee werk hy?

Waarsonder werk hy?

Sonder wat werk hy?

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Dit is sy motorfiets.

Wat motorfiets is dit?

Wie se motorfiets is dit?

Waar is die motorfiets?

Wie's motorfiets is dit?

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die vrou bly by die huis om te ontspan?

Wanneer bly die vrou om te ontspan?

Wie bly by die huis om te ontspan?

Hoekom bly die vrou by die huis?

Waar bly die vrou om te ontspan?

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die vrou kom van Israel af.

Waar kom die vrou van?

Waarvandaan kom die vrou?

Waar is die vrou?

Waar bly die vrou?

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Sy het haar vriendin se rok aan.

Wie se rok het sy aan?

Wie s'n is die rok?

Watter rok het sy aan?

Waaraan het sy 'n rok?

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Pa moes vir haar tjips betaal.

Wat moes pa vir betaal?

Waarvoor moes pa betaal?

Waarmee moes pa betaal?

Vir wat moes pa betaal?

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?