Search Header Logo

PGK-

Authored by CELINE KOTZE

Other

University

Used 4+ times

PGK-
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

7 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter deel van die professionele gedragskode sal op 'n Hoof-Uitvoerende Beampte van toepassing wees?

Deel 2

Deel 1 en 2

Deel 1 en 3

Deel 4

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter fundamentele beginsel verwag 'n professionele rekenmeester om wette en regulasies na te kom?

Professionele bevoegdheid en behoorlike sorg

Integriteit

Professionele gedrag

Objektiwiteit

3.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Om validasie dienste aan 'n oudit kliënt te lewer sal die volgende bedreigings veroorsaak - kies al die opsies wat van toepassing is

Voorspraak

Familiariteit

Selfbelang

Selfoorsig

4.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Watter van die volgende vorm deel van die raamwerk van die PGK? - kies al die opsies wat van toepassing is

Identifiseer die fundamentele beginsel wat bedreig word

Evalueer die bedreiging

Spreek die bedreiging aan

Identifiseer die bedreiging

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Deel 4A van die PGK is van toespassing op nie ouditaanstelling

Waar

Vals

6.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

'n Bedreiging is net aanvaarbaar as - kies al die opsies wat van toepassing is

Dit ge-elimineer word

Dit verlaag word

Dit verlaag word tot 'n aanvaarbare vlak

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter van die volgende vorm nie deel van die fundamentele beginsels nie?

Objektiwiteit

Professionele gedrag

Etiese optrede

Vertroulikheid

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Microsoft

Continue with Microsoft

or continue with

Facebook

Facebook

Apple

Apple

Others

Others

By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy

Already have an account?