Morfologie - Teoretiese kennis

Morfologie - Teoretiese kennis

University

7 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Vertaal vanuit het Turks naar het Nederlands.

Vertaal vanuit het Turks naar het Nederlands.

6th Grade - University

11 Qs

Kontekstuele Vrae Hoofstuk 2 Skeur

Kontekstuele Vrae Hoofstuk 2 Skeur

10th Grade - University

8 Qs

Lydend en Bedrywend- Vraag, bevel en sonder S/O

Lydend en Bedrywend- Vraag, bevel en sonder S/O

12th Grade - University

10 Qs

Quiz Gruppe 11 Lektion 6

Quiz Gruppe 11 Lektion 6

University

10 Qs

KLV Spaans-Amerika week 1-5

KLV Spaans-Amerika week 1-5

University

12 Qs

Beter Afrikaans

Beter Afrikaans

University

10 Qs

Samestellings, antonieme en sinonieme

Samestellings, antonieme en sinonieme

University

12 Qs

Korrekt oder doch falsch?

Korrekt oder doch falsch?

University

10 Qs

Morfologie - Teoretiese kennis

Morfologie - Teoretiese kennis

Assessment

Quiz

World Languages

University

Medium

Created by

Elmarie Lubbe

Used 3+ times

FREE Resource

7 questions

Show all answers

1.

MATCH QUESTION

1 min • 1 pt

Pas die korrekte term by die korrekte omskrywing deur die omskrywing na die korrekte antwoord toe te trek.

Samestellende afleiding

Twee simplekse wat verbind word.

Simpleks

Kleinste betekenisdeel van 'n woord.

Afleiding

Nuwe woorde wat gevorm word deur voorvoegsels of agtervoegsels by 'n stam te voeg.

Kompleks

Woorde wat in kleiner betekenisdraende woordele verdeel kan word.

Samestelling

Gelyktydige proses van samestellings en afleidings.

Answer explanation

Media Image

Hierdie is belangrike teoretiese begrippe. Indien jy onseker voel hieroor, neem die tyd om weer deur die klasaanbieding te werk.

2.

MATCH QUESTION

1 min • 1 pt

In taal gebruik ons dikwels verskillende terme om na dieselfde konsep te verwys. Pas telkens die regte terme by mekaar.

Premorfeem

Postmorfeme

Ambifiks

Interfiks

Tussenmorfeme

Voor- en agtervoegsel

Suffiks

Voorvoegsel

Answer explanation

Media Image

Dit is belangrik dat ons as onderwysers die verskillende terme ken, aangesien verskillende skoolhandboeke byvoorbeeld verskillende terme gebruik.

3.

DROPDOWN QUESTION

45 sec • 1 pt

Woorddele wat nie selfstandig kan funksioneer en betkenisvorm nie, staan bekend as ​ ​ (a)  

affikse
simplekse
komplekse
basis
stam
voorvoegsels
tussenvoegsel

4.

MATCH QUESTION

30 sec • 1 pt

Pas die korrekte term by die regte voorbeeld

opelugteater

Samestelling

pillaar

Simpleks

wanhoop

Samestellende afleiding

bloukleurig

Afleiding

Answer explanation

Media Image

Om woordbou effektief te kan onderrig, is dit belangrik dat jy as onderwyser gemaklik is met die teorie. Gaan dus terug na die video's indien jy onseker voel.

5.

DRAG AND DROP QUESTION

30 sec • 1 pt

'n Kenmerk van hierdie tipe affiks (​ (a)   ) is dat dit oor die algemeen nie die woord se betekenis of woordsoort verander nie.

fleksiemorfeem
afleidingsmorfeem
metamorfeem

Answer explanation

Media Image

Fleksiemorfeme word volgens Kapp (2023) gebruik om “die woord te laat pas by wat nog in die sin aangaan en maak eintlik net ‘n ander vorm van dieselfde woord”. Fleksiemorfeme verander nie ‘n woord se betekenis of woordsoort (in die meeste gevalle) nie, maar wel die woord se vorm met betrekking tot nuwe verhoudings wat deur middel van die fleksiemorfeem ontwikkel word.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die onderstaande woorde (in oranje gedruk) is voorbeelde van:

Die student het die regte sleutel om die klas se slot vir die studente mee oop te sluit.

Metamorfeme

Deelwoorde

Fleksiemorfeme

Premorfeme

Answer explanation

Media Image

Afleidings word soms ook deur klinkerwisseling (metamorfeme) gevorm. Dieselfde woord kan vervorm word om 'n nuwe woord te vorm en dikwels vorm dit dan ook 'n nuwe woordsoort.

7.

DRAG AND DROP QUESTION

1 min • 1 pt

​ ​ (a)   bevat geen ​ (b)   nie, maar kan wel 'n verbindingsklank bevat.

Samestellings
affikse
Afleidings
Samestellende afleidings
morfeme
simplekse
komplekse

Answer explanation

Media Image

Wanneer jy die teorie rondom woordbou ken, dan dra dit ook daartoe by dat jy kan begin nadink daaroor om die op 'n kreatiewe wyse te onderrig.