
Ontkennende Vorm
Authored by Alida Cloete
World Languages
8th Grade
Used 9+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
8 questions
Show all answers
1.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
30 sec • 1 pt
Vul slegs die ontbrekende woord in:
In die ontkennende vorm word "iemand" > (a) nie
2.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
30 sec • 1 pt
Vul slegs die ontbrekende woord in:
In die ontkennende vorm word "al ooit" > (a) nie
3.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
30 sec • 1 pt
Vul slegs die ontbrekende woord in:
In die ontkennende vorm word "iets" > (a) nie
4.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
30 sec • 1 pt
Vul slegs die ontbrekende woord in:
In die ontkennende vorm word "al" > (a) nie
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die korrekte antwoord:
Ek het êrens my boek gesien.
Ek het nie êrens my boek gesien nie.
Ek het my boek nêrens gesien nie.
Ek het nêrens my boek gesien nie.
Ek het nêrens my boek gesien.
6.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies die korrekte antwoord:
Help my, asseblief.
Asseblief, help my nie.
Moet my asseblief nie help nie.
Moet nie my help nie.
Moet asseblief my nie help nie.
7.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Skryf die volgende sin in die ontkennende vorm.
Die meisie sing.
(Onthou om hoofletters en punte te gebruik.)
(a)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?