Die dans van die reen!

Die dans van die reen!

Assessment

Quiz

World Languages

10th Grade

Practice Problem

Hard

Created by

Danny Van den Berg

Used 1+ times

FREE Resource

Student preview

quiz-placeholder

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

10 sec • 1 pt

Wat is die gedig se tema?

Alles is baie droog.

Mense wat dans.

Blydskap oor die reen.

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

20 sec • 1 pt

Deur ______________ word die reen regdeur die gedig as n vrou voorgestel.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die skrywer van die gedig se naam?

Johan Smith

Anna van der Merwe

Eugene Marais

4.

OPEN ENDED QUESTION

1 min • 2 pts

Noem die beeldspraak in reel 1 ''O die dans van ons Suster!''

Evaluate responses using AI:

OFF

Answer explanation

Metafoor: Die reen is ''ons Suster''. Daarom word dit met n hoofletter geskryf.

Personifikasie: Die menslike eienskap van dans word aan die reen gegee.

5.

OPEN ENDED QUESTION

1 min • 2 pts

Wat is die toon van die gedig?

Evaluate responses using AI:

OFF

Answer explanation

Die leser ervaar n gevoel van dankbaarheid en blydskap.

6.

OPEN ENDED QUESTION

1 min • 1 pt

Wat is die boodskap van die gedig?

Evaluate responses using AI:

OFF

Answer explanation

Mens en dier in droe gebiede is baie bly om die langverwagte reen te sien.

7.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 2 pts

Watter tipe beeldspraak kan die gedig as gesien word?

Evaluate responses using AI:

OFF

Answer explanation

Die hele gedig kan gesien word as personifikasie van die reen. Die reen word as n Suster uitgebeeld. Suster word met n hoofletter geskryf, omdat dit die naam is wat vir die reen gegee word.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?