
Ekonomie: Die Nasionale Begroting Quiz
Authored by Megan Shatar
Social Studies
8th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n begroting?
'n Plan om skuld te maak
'n Plan om belasting te betaal
'n Plan om geld te spandeer
'n Plan om geld te verdien
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die fiskale jaar van die regering?
1 Mei tot 30 April
1 April tot 31 Maart
1 Julie tot 30 Junie
1 Januarie tot 31 Desember
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie is die huidige Minister van Finansies?
Tito Mboweni
Enoch Godongwana
Pravin Gordhan
Nhlanhla Nene
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van direkte belasting?
Om belasting oor te dra aan iemand anders
Om belasting op 'n transaksie te betaal
Om belasting direk aan die regering te betaal
Om belasting te vermy
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die regering se verantwoordelikheid met betrekking tot gesondheidsdienste?
Om gratis gesondheidsdienste aan almal te bied
Om primêre gesondheidsorg in die vorm van plaaslike klinieke te bied
Om mediese fondse aan te bied vir privaat gesondheidsorg
Om gesondheidsorg slegs aan die ryk te bied
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die impak van die nasionale begroting op ekonomiese groei?
Om minder goedere en dienste te produseer
Om die regering se geld op so 'n manier te bestee dat nuwe- en bestaande ondernemings aangemoedig word om hul produksie uit te brei
Om die lewenstandaard te verlaag
Om belasting op toegevoegde waarde te verhoog
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is ekonomiese ongelykhede?
Die gaping in die vlakke van welvaart en inkomste tussen jong en oud
Die gaping in die vlakke van welvaart en inkomste tussen mans en vroue
Die gaping in die vlakke van welvaart en inkomste tussen stedelike en landelike gebiede
Die gaping in die vlakke van welvaart en inkomste tussen ryk en arm
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?