
transaksionele tekste
Authored by Lana Mackay
English
11th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die definisie van transaksionele skryfstukke?
Skryf stukke met 'n storielyn
'n Fiktiewe manier van skryf wat daarop gemik is om informasie,instruksies of opinies te kommunikeer
'n Realistiese vorm van skryf wat daarop gemik is om informasie, instruksies of opinies te kommunikeer.
'n skryf vorm wat persoonlike geveolens, gedagtes en gebeure inhou.
2.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
'n Dagboek inskrywing is 'n georganiseerde skryfstuk wat ... rekords hou van gevoelens, gedagtes en opinies.
(a)
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter van die volgende antwoorde is nie 'n komponent van kort transaksionele skryfstukke nie
gewoonlik 80-100 woorde
formeel
fokus op kort uitruiling van informasie of rekords wat gekommunikeer word.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter van die volgende is 'n komponent van INSTRUKSIES.
Hou rekords van persoonlike gevoelens en gedagtes
is 'n formele skryfstuk.
word gewoonlik in tweede persoon geskryf
5.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
'n Formele brief word geskryf in ... taal en volg 'n gestipuleerde formaat.
(a)
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
watter van die volgende word NIE ingesluit by 'n formele brief nie :
Skrywer se adres
persoonlike inligting en informele taal
'n rede vir jou brief.
die ontvanger se adres
Geagte Mnr/Me.
7.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
'n Dialoog bevat GEEN (a) nie
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?