Search Header Logo

Basislyn assessering: Rekeningkundige begrippe

Authored by Dané Botha

Other

7th Grade

Maklik covered

Used 2+ times

Basislyn assessering: Rekeningkundige begrippe
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

5 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n bate?

Wanneer die besigheid iemand geld skuld.

Wanneer die besigheid geld ontvang vir operasionele doeleindes.

Iets wat aan die besigheid behoort wat 'n geld waarde het.

Iets wat die eienaar gebruik om sy besigheid mee te begin.

Tags

Maklik

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n las?

Wanneer die besigheid vir 'n ander party geld skuld.

Wanneer die besigheid geld ontvang vir operasionele doeleindes.

Iets wat aan die besigheid behoort wat 'n geld waarde het.

Iets wat die eienaar gebruik vir persoonlike doeleindes.

Tags

Maklik

3.

LABELLING QUESTION

5 sec • 1 pt

Is die volgende rekening ('n voertuig) 'n bate of 'n uitgawe?

a

Uitgawe

Bate

Answer explanation

Media Image

Voertuie is 'n bate, want dit is iets wat aan die besigheid behoort met 'n geld waarde. Wanneer die besigheid nie meer die voertuig gebruik nie, gaan hulle dit nie weggooi nie. Hulle gaan dit verkoop vir geld.

Tags

Gemiddels

4.

FILL IN THE BLANKS QUESTION

20 sec • 1 pt

Wanneer die eienaar van 'n besigheid van sy persoonlike geld gebruik om die besigheid te begin of uit te brei noem ons dit...

(a)  

5.

CATEGORIZE QUESTION

3 mins • 1 pt

Klassifiseer die volgende rekeninge volgens hul korrekte opskrif.

Groups:

(a) Bate

,

(b) Las

,

(c) Inkomste

,

(d) Uitgawe

Telefoonrekening

Verkope

Versekering

Water en elektrisiteit

Bank

Voertuie

Huurinkomste

Lening

Grond en Geboue

Skryfbehoeftes

Krediteure Kontrole

Toerusting

Tags

Flink-dink-vragie

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?