
Idiome Gr 7
Authored by Karla Kilian
Other
7th Grade
Used 5+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
8 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom?
Die appel val nie ver van die boom af nie.
Kinders is baie soos hulle ouers.
'n Saak met jou bespreek.
Maak iemand kwaad.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom?
Hulle baklei soos kat en hond
'n Slegte koop maak.
Hulle baklei baie erg.
Hy weet nie wat aangaan nie.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom?
Met 'n bek vol tande staan.
Weet nie wat om te sê nie.
Hy hardloop weg.
Jy moet harder werk.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Jy moet harder werk.
Voëls van eenderse vere.
Slaap soos 'n klip.
Jy moet jou sokkies optrek.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die idioom wat pas by:
Slaap baie vas.
Slaap soos 'n klip.
'n Uiltjie knip.
Geld in die water gooi.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
As die kat weg is, is die muis
baas.
Hy weet nie wat aangaan nie.
Wanneer die baas weg is maak die
werkers wat hulle wil.
'n Slegte koop maak / doen.
Jouself vaskoop met iets.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom?
Hy eet met lang tande.
Hy eet teen sy sin.
Hy is nie lus vir sy kos nie.
Hy skep meer in as wat hy kan eet.
lets is verkeerd.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?