
Die Kampioen - Afrikaans Poësie Quiz
Authored by Ryan Odendaal
World Languages
8th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
11 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die gedig behandel die sportsoort, swem. Haal ‘n versreël aan uit strofe een wat vir ons wys dat dit oor swem gaan.
" in een beweging"
“sy lyf is ‘n plat lem”
"tot sy bors wil"
"BARS"
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waarom is 'KNAL' met hoofletters geskryf?
Dit is 'n afkorting
Dit is 'n eiernaam
Dit is 'n akroniem
Dit is 'n klanknabootsing
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoekom het die digter 'onderwaterasemophou' as een woord geskryf?
Dit is 'n samestelling
Dit is 'n eufemisme
Dit is 'n metafoor
Dit is 'n klanknabootsing
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Skryf 'onderwaterasemophou' as 'n aparte woord.
Onderwaterasemophou
Onderwaterasem ophou
Onderwater asem ophou
Onder water asem ophou
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Vul in die ontbrekende woord in: Die swemmer word met 'n ____ vergelyk.
Vliegtuig
Vis
Voël
Mens
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Haal aan twee frases wat wys dat die seun eienskappe van 'n vis het.
wye vlerke
Vinnige voete
Hoë Spring
Vinnende voete
7.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Waarna verwys “alle teenstand” in reël 14? Noem twee dinge.
Die swemmer se posisie
Die teenstand van die water
Die swemmer se houding
Die druk wat hy van die ander swemmers voel.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?