Search Header Logo

NIWOL LE3 Netwerk Migrasie

Authored by Jaco Toit

Computers

University

Used 1+ times

NIWOL LE3 Netwerk Migrasie
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die hoofdoel van 'n formele veranderingsbestuursproses in 'n netwerk?

Om veranderinge na implementering te hersien

Om veranderinge sonder dokumentasie te implementeer

Om die belangrikheid van 'n voorgestelde verandering te kategoriseer

Om die koste van die verandering te evalueer

2.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Watter van die volgende prosesse is deel van veranderingsbestuur?

Evalueer die behoefte van 'n verandering

Bepaal die koste van 'n verandering

Verskaf 'n plan met minimale onderbreking

'n Rugsteun plan in die geval as die verandering nie werk soos verwag nie.

Om toekomstige kapasiteit te bepaal

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende keuses beskryf die orde van 'n veranderingsbestuur funksies korrek?

  1. Assessering
    Versoek
    Implementasie
    Dokumentasie
    Oorsig

Versoek
Assessering
Implementasie
Oorsig
Dokumentasie

Versoek
Oorsig

Implementasie
Assessering
Dokumentasie

Versoek
Assessering
Dokumentasie
Implementasie
Oorsig

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die beste bekende model om die veranderingsbestuursproses te lei?

ITIL (IT-infrastruktuurbiblioteek)

Six Sigma

Agile

ISO 9001

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die stelling wat outomatisering van wolkmigrasies korrek beskryf

Outomatisering word bewerkstellig deur eenvoudige nutsmiddele

Outomatisering vereis applikasies wat in die wolk opgestel word

Outomatiseringstake kan vasgelê word deur mobiele toepassings

Outomatisering verminder tyd en kostes gedurende migrasies.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Orkestrering gedurende migrasies beteken ________

dat outomatisering aksies van die hele proses voor die tyd opgestel en getoets word

dat die migrasie span verplig sal word om nuwe instrumente te leer.

dat outomatisering aksies per hand uitgevoer word

outomatisering sonder foute kan gebeur

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter data-oordragmetodologie vereis 'n langtermynverbintenis?

Openbare internet

Toegewyde vervoer

Privaat verbinding

Aflynsoordrag

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?