
Elektriese Stroombane
Authored by twane vorster
Science
7th Grade
Used 2+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hierdie simbool verteenwoordig 'n...
Resistor
sel
battery
gloeilamp
2.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
'n stroombaan wat 'n volledige, ongebroke pad bied wat elektrisiteit toelaat om deur te vloei is 'n (a) stroombaan genoem.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kyk na die stroombaan.
Sal die gloeilamp skyn in hierdie stroombaan?
Yes
No
4.
DRAW QUESTION
3 mins • 1 pt
Teken die simbool wat n gloeilamp verteenwoordig in n elektriese stroombaan.

Answer explanation
Hierdie simbool verteenwoordig 'n gloeilamp.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waar of Onwaar:
Die funksie van die resistor is om weerstand te bied teen 'n elektriese stroom.
Waar
Onwaar
6.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
'n (a) beheer die vloei van die elektrisiteit in die stroombaan. Dit kan geklassifiseer word as OOP of TOE.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hierdie simbool verteenwoordig die geleidingsdrade in 'n stroombaan.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Microsoft
or continue with
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?