
Die bou van 'n kortverhaal
Authored by Sabeehah Mukadam
Other
8th Grade
Used 34+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die eerste fase van 'n kortverhaal?
Die Ontknoping
Die Uiteensetting
Die Klimaks
Die Krisisfase
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat leer jy in die Uiteensetting?
Die karakter se omstandighede
Die tema van die storie
Die karakter se naam
Die einde van die storie
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat gebeur in die Motoriese moment?
Die storie eindig
Die handelinge begin
Die karakter word bekendgestel
Die spanning daal
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van die Ontwikkelingsfase?
Om die storie se einde te verduidelik
Om die verloop van die storie aan te dui
Om die spanning te verlig
Om die karakter se agtergrond te verduidelik
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n kenmerk van die Krisisfase?
Die storie eindig
Daar is 'n botsing
Die karakter is gelukkig
Die storie begin
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die hoogtepunt van die storie genoem?
Die Klimaks
Die Motoriese moment
Die Uiteensetting
Die Ontknoping
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat gebeur tydens die Ontknoping?
Die karakter word bekendgestel
Daar is 'n wending in die storie
Die storie se spanning neem toe
Die storie eindig
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?