
TOER: Wereld Erfenisterreine
Authored by Brendan Alberts
Specialty
12th Grade
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die Vredefort Koepel en iSimangaliso Wetland Park het die volgende in gemeen:
Albei is geleë in KZN
Albei is natuurlike plekke
Albei is kulturele plekke
Albei is geleë in die Noordwes
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die Fossiel Hominiede terreine van Suid-Afrika bestaan uit drie plekke genaamd die Makapanvallei, die Taung-skaalfossielplek en die ….
Kaapse Blomstreek Beskermde Gebiede
Mapungubwe Kultuur Landskap
Barberton Makhonjwa Berge
Wiegel van die Mens
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die Vredefort Koepel Wêreld Erfenisterrein voldoen aan hierdie UNESCO-kriterium:
Geologiese bewys van meteoriet impakstruktuur
Uitstaande voorbeeld van 'n menslike nedersetting
Uitstaande voorbeeld van 'n unieke gebou
Biologiese bewys van menslike ontwikkelingsfases
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die hoofrol van UNESCO:
Beskerming en ontwikkeling van Wêreld erfenisterreine
Beskerming van Suid-Afrikaanse mense en sy ekonomie
Bevordering van wreedheid teenoor diere in gevangenskap
Bevorder etiese gedrag onder personeel
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die biodiversiteitswarmspot met die hoogste konsentrasie van plantspesies in die wêreld:
Mapungubwe Kultuurlandskap
Robbeneiland
Kaapse Floraalgebied
ǂKhomani Kultuurlandskap
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die verklaring van 'n nuwe Wêreld-erfenisgebied in Suid-Afrika sal ...
alle misdaad en armoede uitskakel
Suid-Afrika mond-tot-mond-advertensie aan die internasionale gemeenskap gee
toerisme-infrastruktuurontwikkeling na die plaaslike gemeenskap bring
'n ander Wêreld-erfenisgebied laat sluit.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die Wereld erfenisterreine wat vryheid en die triomf van die menslike gees verteenwoordig:
iSimangaliso Wetland Park
Robbeneiland
Barberton Makhonjwa Berge
Fossiel Hominied Sites van Suid-Afrika
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?