
Lydend en Bedrywend- Vraag, bevel en sonder S/O
Authored by Cherize Greeff
World Languages
12th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Die verlede tyd werkwoord is (a)
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies die sin in die toekomende tyd.
Die bal is deur die onderwyser geneem.
Die kind hardloop oor die straat.
Huiswerk moet gedoen word.
Almal is besig by die werk.
3.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
(a) word gebruik wanneer daar nie ‘n VOORWERP(subject) is nie of as daar ‘n algemene ONDERWERP is.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Moet+word - Word gebruik in....
'n vraagsin- Lydende vorm
'n Bevelin- Lydende vorm
'n Uitroepsin- Lydende vorm
'n Stelsin- Lydende vorm
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Kies die korrekte lydende vorm sin.
Sin sonder 'n voorwerp of 'n onderwerp.
Hardloop!
Hardloop word deur haar gedoen.
Sy hardloop.
Daar moet gehardloop word.
Hardloop moet gedoen word.
6.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Herskryf die sin in die lydende vorm.
Sin sonder 'n voorwerp of 'n onderwerp.
Slaap!
(a)
7.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
1 min • 1 pt
Sin sonder 'n voorwerp.
Voltooi die sin. Plaas 'n komma tussen jou antwoorde.
Die kinders lag.
______ word deur die kinders ______
(a)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?