
Kwartaal 4 Geografie Quiz
Authored by Mnr van der Berg
Geography
7th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is suurreën?
Reën wat net in die winter voorkom
Reën met hoë temperatuur
Reën waarin daar nadelige gasse opgelos is
Reën wat nie val nie
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat veroorsaak aardverwarming?
Afname in bevolking
Verlies van biodiversiteit
Styging in die temperatuur van die Aarde se atmosfeer
Verhoogde reënval
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is ontbossing?
Die versorging van woudgebiede
Die aanplant van bome
Die groei van nuwe bome
Die afkap en verwydering van bome
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van bewaring?
Om meer besoedeling te veroorsaak
Om die bevolking te laat groei
Om natuurlike hulpbronne te beskerm
Om meer hulpbronne te gebruik
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n voorbeeld van 'n bewaringsgebied?
Boerderygrond
Fabrieke
iSimangaliso-vleilandpark
Stede
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is ekotoerisme?
Toerisme wat nie geld genereer nie
Toerisme wat net vir ontspanning is
Toerisme wat nie die omgewing benadeel nie
Toerisme wat die omgewing besoedel
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die belangrikste natuurlike hulpbron?
Lug
Water
Grond
Sonlig
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?