
Hersiening 1 (11)
Authored by Sarel-David Steyn
Computers
11th Grade
Used 5+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Versameling regstellings, opdatering en nuwe funksies sedert die vrystelling van die oorspronklike sagteware word gewoonlik ____ genoem
Patch
Dienspaket
oplaai
drywer
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Rekenaars wat algemeen in groot organisasis gebruik word omdat hulle groormaatdata kan verwerk
Hoofraamrekenaars
superrekenaars
persoonlike rekenaars
mini-rekenaars
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die digitale kloof word waarskynlik veroorsaak deur die
Verskillende opvoedkundige en kulturele vlakke van mense
tekort aan geld vir die aankoop en toegang tot tegnologie
ouderdomsgaping en ligaamlike gestremdheide wat mense mag hê
Opberging van oortollige en ou rekenaartoestelle
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende opsies sal die rekenaartoestelle die beste in dalende volgorde van hul rekenaarvermoë rangskik?
PDA, Persoonlike rekenaar, Hoofraam, Bediener
Bediener, Persoonlike rekenaar, hoofraam, PDA
PDA, Persoonlike rekenaar, bediener, Hoofraam
Hoofraam, bediener, persoonlike rekenaar, PDA
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende stellings sou 'bandwydte die beste kon beskryf?
'n permanente digitale verbinding met die internet
'n Asimmetriese digitale sinchroniese lynverbinding
die hoeveelheid data wat binne 'n vasgestelde tyd oor 'n verbinding oorgedra word
Die snelheid waarmee data oor ' verbinding versend word
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende is 'n invoerapparaat?
webcam
oorfone
drukker
dataprojektor
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende is nie 'n voorbeeld van metadata nie?
Die outeut van 'n dokument
Die style wat in 'n woordverwerkingdokument gebruik word
Die datum waarop die dokument laas gewysig is
Die resolusie van 'n beeld wat as 'n grafiese leêr gestoor word
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Microsoft
or continue with
%20(1).png)
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?