LEESTEKENS

LEESTEKENS

4th Grade

5 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

OPEN DAG QUIZ

OPEN DAG QUIZ

1st - 4th Grade

10 Qs

Nederlands blok 5 spelling Michelle & Nore

Nederlands blok 5 spelling Michelle & Nore

1st - 5th Grade

10 Qs

Bronst

Bronst

1st - 10th Grade

10 Qs

Koel- Smeer- Vloeistoffen

Koel- Smeer- Vloeistoffen

1st - 4th Grade

10 Qs

SINSOORTE

SINSOORTE

4th Grade

5 Qs

Breedteverbindingen

Breedteverbindingen

1st - 12th Grade

10 Qs

Algemeen

Algemeen

1st - 12th Grade

10 Qs

Byvoeglike naamwoorde

Byvoeglike naamwoorde

4th - 7th Grade

10 Qs

LEESTEKENS

LEESTEKENS

Assessment

Quiz

Other

4th Grade

Medium

Created by

Elizabeth Hattingh

Used 3+ times

FREE Resource

5 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter leesteken sal ek in die volgende sin voor die woord WANT gebruik?

Ek het swak in my toets gedoen want ek het nie geleer nie.

Punt

Komma

Dubbelpunt

Aanhalingstekens

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

a) Lees die volgende sin: Ek het koekies koeldrank lekkers en vrugte vir die partytjie gekoop.

b) Voltooi: Wanneer ons 'n lys van goed opnoem gebruik ons _________ .

Punte

Dubbelpunte

Kommas

Aanhalingstekens

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter leesteken gebruik ons voor 'n persoon se direkte woorde?

Punt

Dubbelpunt

Komma

Aanhalingsteken

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter leesteken word voor en na 'n persoon se direkte woorde gebruik?

Punt

Dubbelpunt

Komma

Aanhalingsteken

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

a) Lees die volgende sin: Sal jy asb. vir my tee maak?

b) Hoekom word 'n punt na asb. gebruik?

Die woord is 'n engelse woord.

Die woord kom in 'n vraagsin voor.

Die woord kom in 'n stelsin voor.

Die woord is 'n afkorting.