
Skryfproses en tipes opstelle
Authored by Renske van der Westhuizen
Other
12th Grade
Used 65+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
7 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Paragrawe word opgebou uit...
'n Klomp losstaande sinne wat niks met mekaar te doen het nie.
'n Hoofsin en sinne wat meer die idee in hierdie sin vertel.
2.
MULTIPLE SELECT QUESTION
1 min • 2 pts
Merk al die antwoorde wat korrek is: Elke paragraaf ...
moet by die paragraaf voor hom en die een na hom aanpas.
het net een hoofgedagte.
moet uit baie sinne bestaan.
se sinne moet ewe lank wees.
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
2 mins • 3 pts
Merk al die antwoorde wat korrek is: Opstelle bestaan uit ...
'n inleiding wat jou aandag vasvang sodat jy verder wil lees.
inhoudsparagrawe wat die verloop van die storie vertel.
prente om die storie toe te lig.
'n slotparagraaf wat die storie mooi afrond en aanpas by die inleiding.
4.
FILL IN THE BLANK QUESTION
45 sec • 2 pts
Hoeveel woorde moet jy in 'n opstel skryf in Graad 12? Tussen ------- en ------- woorde.
(Tik die syfers met 'n komma tussenin)
(a)
5.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
'n Verhalende opstel word in die ---------- Tyd geskryf.
(a)
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Reflektiewe opstel ...
vertel altwee kante van die debat.
is argumenterend.
gaan oor ander mense se menings.
is persoonlik.
7.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 5 pts
Noem die vyf stappe van die skryfproses:
Evaluate responses using AI:
OFF
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?