Search Header Logo

Mikroskopie

Authored by Daniela Pace

Biology

10th Grade

Used 1+ times

Mikroskopie
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Wie word as die vader van mikroskopie beskou?

Antonie van Leeuwenhoek

Zaccharias Jansen

Galileo Galilei

Robert Hooke

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Uit hoeveel komponente bestaan die moderne selteorie?

3

4

6

8

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat is die funksie van die okulêr?

Beweeg die tafel stadig op/af vir finale instelling

Hou die voorwerpglasie in posisie

Word gebruik om die mikroskoop te dra.

Bestaan uit die stel lense naaste aan die oog vir vergroting.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat is die funksie van die ligbron?

Laat die arm toe om na verskillende hoeke te beweeg.

Verskaf lig wat deur die opening van die tafel kan skyn en die voorwerp verlig.

Konsentreer ligstrale op die voorwerp.

Hou die oogstuk in posisie en verbind dit met die objektiewe.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Wat is die funksie van die objektiewe?

Stel lense met verskillende vergrotings.

Hou die voorwerp glasie in posisie.

Beweeg die tafel vinnig op/af om die voorwerp duidelik in fokus te bring.

Dra die objektiewe en roteer om verskillende vergrotings in posisie te bring.

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Die _______ is die reghoekige glasskyfie waarop ń voorwerp gemonteer word om dit onder ń mikroskoop te ondersoek.

7.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Die ___ stelskroef word gebruik om die mikroskoopbuis vinnig op/af te beweeg vir duidelike fokus op die voorwerp.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?