
NATUURWETENSKAPPE OLIMPIADE – 2024
Authored by Niah Bahnsen
Science
4th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
40 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die kleinste eenheid van materie?
Atoom
Molekule
Sel
Organisme
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die volgende prentjie toon 'n inheemse(tradisionele) musiekinstrument wat in Afrika bespeel word. Die instrument bestaan uit 'n kalbas wat aan 'n houtboog geheg is en bespeel word met 'n strykstok. Wat is die doel van die kalbas?
Dit verhoog die toonhoogte van die klank wat geproduseer word.
Dit dien as handvatsel waaraan die musikant kan ashou.
Dit versterk die klank, dit maak die musiek dus harder.
Dit verlaag die toonhoogte van die klank wat geproduseer word.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter van die volgende is 'n lewensproses wat voorkom by alle lewende organismes?
Voortplanting
Ontkieming
Jag vir voedsel
Fotosintese
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die prentjie hieronder is die van ons maan. Wat veroorsaak dat die maan gedurende die nag skyn?
Dit weerkaats die lig afkomstig vanaf die Son
Dit weerkaats die lig wat gedurende die dag van die Aarde af kom.
Hierdie foto is vals – ons sien nooit die Maan in daglig nie.
Hierdie foto is onmoontlik – die helfte van die Maan is weg.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoe beïnvloed 'n toename in die temperatuur die toestand van materie?
Dit het geen effek nie.
Dit laat materie stol.
Dit laat materie vries.
Dit veroorsaak dat deeltjies van materie vinniger beweeg.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wanneer 'n taxi ry, word slegs 'n gedeelte van die chemiese energie, wat vrygestel word wanneer die brandstof in die enjin verbrand, gebruik om die voertuig te laat beweeg. Waarheen word die res van hierdie energie omgeskakel?
Elektriese energie om die battery te laai.
Dit word as hitte-energie vermors.
Beide A en B is waar.
Beide A en B is vals.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende is nie 'n funksie van die skeletstelsel nie?
Beskerming van interne organe.
Bied ondersteuning aan die liggaam.
Produseer rooibloedselle in beenmurg.
Sametrekking om beweging te veroorsaak.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?