
Kreatiewe Denke en Probleemoplossing Quiz
Authored by Ronite Alexander
Business
10th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die definisie van kreatiewe denke?
Die vermoë om te kommunikeer
Die vermoë om aan oorspronklike idees te dink
Die vermoë om probleme op te los
Die vermoë om te organiseer
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter voordeel van kreatiewe denke verhoog produktiwiteit?
Verbetering van tegnologie
Doeltreffende ideegenerering
Verhoogde mededinging
Verhoogde werksdruk
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie neem dikwels deel aan besluitneming?
Die kliënte
Die hele span
EEN PERSOON/senior bestuur
Alle werknemers
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van die probleemoplossingsiklus?
Om idees te genereer
Om situasies te ontleed en verandering teweeg te bring
Om produkte te verkoop
Om personeel op te lei
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter tegniek gebruik 'n paneel kundiges om oplossings te vind?
Delphi tegniek
Breinkaarte
Dinkskrum
Kragveld-analise
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hoe kan 'n organisasie 'n omgewing vir kreatiwiteit skep?
Deur personeel te ignoreer
Deur gereelde dinkskrumsessies te beplan
Deur slegs senior bestuur te betrek
Deur nie idees te bespreek nie
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van die kragveld-analise?
Om produkte te ontwikkel
Om idees te genereer
Om dryf- en beperkingskragte te lys
Om personeel op te lei
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?