Search Header Logo

Module 4 EXCEL

Authored by Chané van Niekerk

Computers

10th Grade

Used 3+ times

Module 4 EXCEL
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

11 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Media Image

Hierdie funksie bepaal die volgende:

Dit tel die waardes van die teks

Totaal van die reeks (F6 tot F17) bymekaar getel.

Die gemiddeld van die reeks (F6:F17)

Bepaal die produk van die reeks selle.

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

45 sec • 1 pt

Die ______________________ funksie bepaal die hoeveelheid selle wat geen teks/getalle bevat nie.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat bereken die COUNTA-funksie in Excel?

Die hoeveelheid selle in die hele Excel spreadsheet.

Tel net selle met teks.

Tel slegs selle wat getalle bevat.

Die hoeveelheid selle wat teks of getalle bevat.

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

45 sec • 1 pt

Die __________ funksie bereken die hoeveelheid selle wat net getalle bevat.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Media Image

Hierdie funksie in Excel bereken die:

Bepaal die maksimum waarde.

Maksimum selle in die hele dokument.

Dit gee die gemiddelde waarde.

Hierdie funksie bepaal hoeveel keer die maksimum waarde voorkom.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

=COUNTIF(B1:B20;"<10")
Wat sal die bogenoemde funksie bereken.

Dit gaan die selle tel indien sel B1 tot B20 kleiner is as 10.

Dit gaan die selle tel indien sel B1 tot B20 groter is as 10.

Gee die som van alle waardes kleiner as 10.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

=RAND()

Hierdie funksie toon 'n ewekansige getal tussen 0 en 1.
WAAR OF VALS

Waar

Vals

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?