Search Header Logo

Verwantskap tussen respiratoriese strukture en doeltreffende gas

Authored by Kyla Hoogendoorn

Biology

11th Grade

Verwantskap tussen respiratoriese strukture en doeltreffende gas
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

14 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Gaswisseling verwys na…

die vervoer van voedsel deur die bloed

die uitruiling van suurstof en koolstorfdioksied

die in- en uitaseming van lug

Selverdeling

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter van die volgende is ’n respiratoriese oppervlak by soogdiere?

Die vel

Die hart

Die longe

Die maag

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die funksie van kieue by ’n vis?

Voedsel vertering

Gaswisseling

Voortplanting

Beweeg

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

By watter organisme vind gaswisseling deur trageë plaas?

Mens

Vis

Insek

Plant

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter eienskap maak ’n gaswisselingsoppervlak doeltreffend?

Dik en droog

Groot en dun

Hard en klam

Klein en geslote

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat beteken ventilasie?

 Die verbranding van glukose

Die verspreiding van voedsel

Die beweging van lug in en uit die liggaam

Die vervoer van hormone

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar vind gaswisseling in plante plaas?

Kieue

Stomata

Longe

Trageë

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?