Byvoeglike naamwoorde gr4fal kw1

Byvoeglike naamwoorde gr4fal kw1

Assessment

Interactive Video

World Languages

4th Grade

Practice Problem

Easy

Created by

Hendriette Pieters

Used 18+ times

FREE Resource

8 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat doen 'n byvoeglike naamwoord.

Dit beskryf 'n bywoord.

Dit beskryf 'n selfstandige naamwoord.

Dit beskryf 'n werkwoord.

Dit beskryf 'n lidwoord.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n selfstandige naamwoord.

Die beskrywende woord in 'n sin.

Die aksie woord in die sin.

Iets wat ons kan sien. voel en ruik.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

'n Voorbeeld van 'n selfstandige naamwoord.

sterk

pragtig

'n hond

vinnig

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Wat is die byvoeglike naamwoord?

5.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Wat is die byvoeglike naamwoord?

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Wat is die byvoeglike naamwoord?

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar of onwaar?
'n Byvoeglike naamwoord kan voor of na die selfstandige naamwoord staan.

waar

onwaar

8.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Voltooi die sin:

Die ______ swembadwater.

koue

koud