Search Header Logo
Hoofletters en punte

Hoofletters en punte

Assessment

Interactive Video

English

1st - 5th Grade

Practice Problem

Hard

Created by

tamryn Cronje

FREE Resource

5 questions

Show all answers

1.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 1 pt

Skryf jou eie sin met 3 hoofletters en een punt.

Evaluate responses using AI:

OFF

2.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Waneer gebruik ons hoofletters?

In die begin van 'n sin.

Na 'n sin.

Mense se name.

Waneer jy 'n "o" sien.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die sin wat met die korrekte hoofletters en punte geskryf is.

Biebie is baie kwaad vir vlooi.

bieBie is baie kwaad vir Vlooi.

Biebie is baie kwaad vir Vlooi.

Biebie is baie Kwaad vir vlooi.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die sin wat met die korrekte hoofletters en punte geskryf is.

Wim en Wilma ry in die karretjie.

Wim en wilma ry in die karretjie.

wim en wilma ry in die karretjie.

wim en Wilma ry in die karretjie.

5.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 1 pt

Wat is fout met hierdie sin?

My naam is jerry en my vriend se naam is Henry, Ons geniet dit om by die Spur te gaan eet.

Evaluate responses using AI:

OFF

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?