wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hanna Hoekom (Toets 1)

Total questions: 26

Worksheet time: 13mins

Name
Class
Date
1.
Wat is 'n "wittebrood" in Engels?
a)
White bread
b)
Honeymoon
c)
Holiday
d)
Vacation
2.
Waarom moet die hele gesin op 'n wittebrood
a)
Niemand kan na die kinders kyk nie, so hulle moet saam.
b)
Sodat hulle Hanna se verjaarsdag op die berg kan vier.
c)
Sodat almal mekaar beter kan leer ken.
3.
Die naam van die berg waar hulle wittebrood gaan hou is…
a)
Botterberg
b)
Bitterberg
c)
Drakensberg
d)
Tafelberg
4.
Waar moes Hanna die honde gaan haal het voordat hulle gery het?
a)
In die parkie naby die huis
b)
Die buurman
c)
In hulle eie tuin
d)
Die heks van Endor
5.
Wat is die name van die twee honde wat saamgaan?
a)
Piesang en Patat
b)
Pampoen en Patat
c)
Pampoen en Peer
d)
Perske en Patat
6.
Watter tipe verhaal skryf Hanna op pad berg toe?
a)
'n Tragedie
b)
'n Speurverhaal
c)
'n Liefdesverhaal
d)
'n Riller
7.
Wie is suikervingers?
a)
Fabienne se pa
b)
Fabienne se ma
c)
Fabienne se suster (Camille)
8.
Wie is bloedvingers?
a)
Fabienne se pa
b)
Fabienne se ma
c)
Fabienne se suster (Camille)
9.
Wie is groenvingers?
a)
Fabienne se ma
b)
Fabienne se pa
c)
Fabienne se suster (Camille)
10.
Hoe beplan Fabienne om van groenvingers ontslae te raak in die riller verhaal?
a)
’n Monster plant vreet haar op
b)
Haar tande te trek
c)
Om vir haar te laat verstik
11.
Hoe sterf Fabienne aan die einde van die riller verhaal?
a)
Sy drink pille
b)
Sy verdrink
c)
Sy sny haar polse
d)
Sy word deur haar pa vermoor
12.
Wat is Beyers se beroep?
a)
Akteur/Aktrise
b)
Kunstenaar
c)
Modeontwerper
d)
Tandarts
13.
Wat is Mana se beroep?
a)
Akteur/Aktrise
b)
Kunstenaar
c)
Modeontwerper
d)
Tandarts
14.
Wat is Gavin se beroep?
a)
Akteur/Aktrise
b)
Kunstenaar
c)
Modeontwerper
d)
Tandarts
15.
Waarom kom Gavin berg toe?
a)
Hy kom spesiaal vir Hanna se verjaarsdag
b)
Beyers het hom genooi
c)
Hy het in die berge verdwaal
d)
Hy was in die Kaap vir ’n modeperade
16.
Wat is Margot se beroep?
a)
Akteur/Aktrise
b)
Kunstenaar
c)
Modeontwerper
d)
Tandarts
17.
Waar werk Sharon se pa?
a)
By die Parlement
b)
By die Polisie
c)
By die Minister van Appels en Pere
d)
By die Minister van Vervoer
18.
Waarom gee Mana nie ’n boek vir Hanna vir haar verjaarsdag nie?
a)
Want Hanna het nie vir een gevra nie.
b)
Hanna het grimering nodig
c)
Sy kon niks anders in die winkel kry nie.
d)
Sy hou nie van lees nie
19.
Hanna en Sharon het vriendinne geword toe…
a)
Hulle albei in detensie gesit het.
b)
Hanna het iets gesê en Sharon het gelag daarvoor.
c)
Hulle is in dieselfde dramaklas
d)
Hanna se ma het hulle albei skool toe gery.
20.
Hoe het Beyers en Mana ontmoet?
a)
Op ’n trein na Pretoria
b)
Op universiteit in die dramaklas
c)
By 'n koffiewinkel in Kaapstad
d)
Toe hulle met hul honde gaan stap het. 
21.
Hanna hou nie van Margot nie omdat…
a)
Sy haar seuns net so in Suid-Afrika gelos het.
b)
Sy is ’n "drama queen".
c)
Sy dra te veel grimering.
d)
Sy sukkel om te help skoonmaak.
22.
Wie spook by Fabienne in haar drome?
a)
Jan
b)
Haar Ma (Mana)
c)
Die tandarts
d)
Die verfkwasvrou
23.
Waarom was Gavin nie deel van Hanna se lewe nie?
a)
Omdat hy te besig was
b)
Mana wou dit so gehad het
c)
Omdat hy gay is
d)
Hy moes Spanje toe trek
24.
Watter kompliment gee Margot aan Mana toe sy op die berg aankom?
a)
“So bly jy en Beyers is bymekaar, jy maak hom so gelukkig”
b)
"Jy lyk nie eens swanger nie."
c)
"Ek wens ek het so mooi soos jy gelyk."
d)
"Hierdie huis lyk so pragtig!"
25.
Wat doen Gavin om vir Margot beter te laat voel?
a)
Hy vertel haar hoe mooi sy met grimering lyk.
b)
Hy maak vir haar spesiale kos.
c)
Hy reël dat sy vroeër in Johannesburg kom.
d)
Hy reël ’n konsert waarin sy die ster is.
26.
Waarom het Hanna nooit vir Mana ‘mamma’ of 'ma' genoem nie?
a)
Mana was nooit by die huis nie
b)
Dit was te tradisioneel
c)
Sy kon nie "mamma" sê nie
d)
"Mamma" klink te na aan "Mana"