NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsDie uitstappie
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Name
Class
Date
1.
Wie sit langs Nadiem in die bus?
a)
Wim
b)
Vlooi
c)
Juffrou Nel
d)
Biebie
2.
Waar stop die bus?
a)
Die bus stop langs die pad.
b)
Die bus stop by die winkel.
c)
Die bus stop by die dieretuin.
d)
Die bus stop by die biblioteek.
3.
Wie koop die kaartjies?
a)
Biebie
b)
Juffrou Nel
c)
Wim
d)
Nadiem
4.
Waar neem Biebie die eerste foto van die dinosourus?
a)
museum
b)
dieretuin
c)
museem
d)
biblioteek
5.
Waar gaan Nadiem die model bou?
a)
By die huis
b)
By die museum
c)
By die biblioteek
d)
By die winkel
6.
Wat wil die kinders die volgende dag teken?
a)
dinosourus
b)
dinasourus
c)
dinosour
d)
dinosaurus
7.
Hoekom gloei die towersleutel?
a)
Dit is wat 'n towersleutel doen.
b)
Die avontuur gaan begin.
c)
Dit is warm.
d)
Die towersleutel is gebreek.
8.
Waarheen gaan die kinders eerste?
a)
Na die dieretuin.
b)
Na die museum.
c)
Na die skool toe.
d)
Na die winkel toe.
9.
Na wat kyk die kinders op bladsy vier?
a)
Hulle kyk na die eendjie.
b)
Hulle kyk na die bootjie.
c)
Hulle kyk na die bus.
d)
Hulle kyk na die winkel.
10.
Wie se skoen val in die water?
a)
Wim
b)
Kalla
c)
Wilma
d)
Nadiem
11.
Wie wil na die olifante gaan kyk?
a)
Nadiem
b)
Wilma
c)
Kalla
d)
Wim
12.
Wie wil na die leeus gaan kyk?
a)
Nadiem
b)
Wilma
c)
Kalla
d)
Wim
13.
Wie wil na die krokedille gaan kyk?
a)
Nadiem
b)
Wilma
c)
Biebie
d)
Wim
14.
Waar sit die kinders en luister na die tannie?
a)
'n saal
b)
'n kantoor
c)
buite
d)
op die pawiljoen
15.
Wie hoop dit hou op reën?
a)
Juffrou Nel
b)
Wim
c)
Biebie
d)
Wilma
Reset
