NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsHomofone
Total questions: 22
Worksheet time: 10mins
Name
Class
Date
1.
Die meisie is in 'n slegte __________ (mood).
a)
by
b)
bui
2.
Die _______ (bee) maak heuning.
a)
by
b)
bui
3.
Daar val 'n ________ (shower) reën.
a)
by
b)
bui
4.
Hy staan ________ (with) haar.
a)
by
b)
bui
5.
Die seuntjie is _______ (four) jaar oud.
a)
vier
b)
vuur
c)
veer
6.
Hy ______ (celebrate) sy verjaarsdag.
a)
vier
b)
vuur
c)
veer
7.
Die _______ (fire) brand in die kaggel.
a)
vier
b)
veer
c)
vuur
8.
Die voëltjie se ______ (feather) het uitgeval.
a)
vier
b)
vuur
c)
veer
9.
Jy jok! Dit is 'n _______ (a lie)!
a)
leen
b)
leuen
c)
leun
10.
Hy _______(to lean) teen die muur.
a)
leen
b)
leuen
c)
leun
11.
Hy ______ (to borrow) geld by sy pa.
a)
leuen
b)
leun
c)
leen
12.
Die kaptein ______ (to lead) die span.
a)
lui
b)
ly
c)
lei
13.
Sy werk nie en is ______ (lazy).
a)
lui
b)
ly
c)
lei
14.
Sy ______ (to suffer) aan 'n siekte.
a)
ly
b)
lui
c)
lei
15.
Die klok _____ (rings) aan die einde van die dag.
a)
ly
b)
lei
c)
lui
16.
Hy eet __________ (rice) en vleis.
a)
rys
b)
reis
c)
ruis
17.
Die leeu ___________ (roar).
a)
bril
b)
brul
18.
Hy dra 'n _______ (glasses) om beter te sien.
a)
brille
b)
bril
c)
brul
19.
Blou en rooi is mooi ____________ (colours).
a)
klere
b)
kleure
20.
Moenie jou _________ (clothes) op die grond gooi nie!
a)
klere
b)
kleure
c)
kleere
21.
Die model is baie ______ (skinny).
a)
maar
b)
maer
22.
Dit is warm, _____ (but) die wind waai.
a)
maer
b)
maar
Reset
