wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wolwedans in die Skemer

Total questions: 10

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.
Wat is die hoofkarakter se naam?
a)
Sonja Daniels
b)
Adele Joubert
c)
Ryno Lategan
d)
Sonja Daneel 
2.
Wat was die naam van die hotel voorheen?
a)
Wolwedans
b)
Wolwehuil
c)
Wolwesing
d)
Hadida
3.
Wie is die regisseur? 
a)
Leon van Nierop
b)
Danie Bester
c)
Jozua Malherbe
d)
David Louw
4.
Waarheen is Sonja oppad aan die begin van die film?
a)
Hazyview
b)
Sabie
c)
Hotel Njala
d)
Graskop
5.
Wie is Conrad Nolte?
a)
Die polisieman
b)
Die CSI
c)
Die speurder
d)
Die swakkeling
6.
Wat word deur die wolf gesimboliseer?
a)
Die sprokie: Rooikappie
b)
Die mitiese hond
c)
Boosheid, wreedheid, sonde
d)
Selfsug, obsessie, waansin 
7.
Aan wie raak Adele amper verloof?
a)
Ryno
b)
Andre
c)
Armand
d)
Jacques
8.
Wat gebeur met Sonja oppad?
a)
Sy klap 'n boom
b)
Sy vergeet haar naam
c)
Sy rol haar kar
d)
Sy is in 'n ongeluk
9.
Wat is Maggie se motief om Jan te vermoor?
a)
Hy glo nie in haar nie
b)
Sy is jaloers op Adele
c)
Sy is verlief op Ryno
d)
Sy haat Arista
10.
Wat help Sonja weer onthou?
a)
Die verlowing van Ryno aan Adele
b)
Die rooi rose
c)
Die ring
d)
Die woorde wat Ryno sê