wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voorsetsels

Total questions: 7

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.
Kies die regte voorsetsels in die sin.
Ek klim _______ die motor.
a)
agter
b)
deur
c)
uit
2.
Kies die regte voorsetsels in die sin.
Ma pak al die kos _______ die kas.
a)
om
b)
vir
c)
in
3.
Kies die regte voorsetsels in die sin.
Ek klim _______ die bad.
a)
met
b)
onder
c)
in
4.
Kies die regte voorsetsels in die sin.
Ons plant die saad _______ die grond.
a)
teen
b)
bo-op
c)
in
5.
Kies die regte voorsetsels in die sin.
Pappa Beer loop _______ die bos.
a)
tot
b)
onder
c)
deur
6.
Kies die regte voorsetsels in die sin.
Die motor ry _______ die brug.
a)
deur
b)
uit
c)
oor
7.
Kies die regte voorsetsels in die sin.
Ons het 'n tuin _______ ons his.
a)
in
b)
na
c)
by