Font size
WorksheetsDie Prinses en die Ertjie
Total questions: 10
Worksheet time: 26mins
Eendag was daar `n . . . wat na`n prinses gesoek het.
(a)
Oral waarheen hy gegaan het het dinge
. . .
(a)
Daar was hope prinsesse. Hoekom het die Prins nie met hulle getrou nie?
Hulle het te veel gepraat.
Hy het nie geweet of hulle regte prinsesse is nie.
Hy het nie geweet of hulle regte prinse is nie.
Hulle was almal regte egte prinsesse.
Wie het die paleis se hek oopgemaak?
Die hond
Die kat
Die Prins
Die Koning
. . . het soos riviertjies van haar hare afgestroom.
(a)
Hoeveel lae matrasse en donskomberse het die Koningin op die bed gesit?
Vyftig
Twee
Twaalf
Twintig
Wat het die Koningin onder die lae gesit?
`n Mielie
`n Ertjie
`n Eetlepel
`n Akker
Die Prinses sê dat sy sleg geslaap het en dat haar lyf nou . . . gekneus is.
(a)
Nou weet hulle dat sy `n regte egte prinses is, want net `n prinses kan so . . . wees.
(a)
Die ertjie is nou in `n . . . in `n museum.
(a)
