NEW
Font size
S
M
L
XL
Worksheetsbyvoeglike naamwoorde
Total questions: 15
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
Gee die korrekte vorm van die woord in hakies:
Die (oud) ____ man is my oom.
a)
oud
b)
ou
c)
oude
d)
oue
2.
Die (gaaf) ____ seun is my boetie.
a)
gaaf
b)
gawe
c)
gaafs
3.
Hy is (slim) ____ as sy.
a)
slim
b)
slimste
c)
slimmer
4.
Sy dra 'n (goud) _____ ring.
a)
goue
b)
goudste
c)
goud
5.
Dit is die (goed) ____ boek wat ek nog gelees het.
a)
goed
b)
goedste
c)
beter
d)
beste
6.
Hoe (slim) ____ jy wil word, hoe meer moet jy leer.
a)
slim
b)
slimmer
c)
slimste
7.
Dit is die (snaaks) ____ grap wat ek nog gehoor het.
a)
snaakse
b)
snaakste
c)
snaaksste
d)
snaaks
8.
Jy moet (vroeg) ____ opstaan as hy.
a)
vroeger
b)
vroër
c)
vroeër
d)
vroegste
9.
Hy is die (lank) ____ seun in die klas.
a)
lankste
b)
langer
c)
langste
10.
Hy is (lief) ____ vir haar as vir sy ma.
a)
liefer
b)
liewer
c)
liefste
11.
Dit is (goed) _____ om vroeg op te staan.
a)
beter
b)
beste
c)
goeier
12.
Hy is in die (hoog) _____ skool.
a)
hoeër
b)
hoger
c)
hoër
d)
hoogste
13.
Die gras is (groen) ____.
a)
groen
b)
groenste
c)
groener
14.
Hulle speel 'n (rof) ______ speletjie.
a)
roffe
b)
rofe
c)
rowwe
15.
Dit is (aaklig) ____ kos!
a)
aaklig
b)
aakligste
c)
aaklige
Reset
