NEW
Font size
S
M
L
XL
WorksheetsVoornaamwoorde
Total questions: 15
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Pieter het 'n boek. Dit is _____ boek.
a)
syne
b)
haar
c)
sy
2.
Dit is John ______ daar staan.
a)
wie
b)
wat
3.
Pieter sê die boek is _____.
a)
sy
b)
syne
c)
hare
4.
Ek het 'n boek. Dit is _____.
a)
my
b)
myne
c)
my s'n
5.
Jy moet _____ trui aantrek.
a)
jou
b)
jy
c)
joune
6.
Sarah speel met _____ pop.
a)
hare
b)
haar
c)
sy
7.
Sy praat met die man ____ daar staan.
a)
wie
b)
wat
8.
Met _____ praat sy?
a)
wie
b)
wat
9.
Is die potlood ______?
a)
jou
b)
jou s'n
c)
joune
10.
Die seuns wen! ______ is bly.
a)
hulle
b)
hy
c)
julle
11.
Die stoel _____ jy sit, is stukkend.
a)
op wat
b)
op wie
c)
waarop
12.
Pieter koop ____ eie lekkers.
a)
sy
b)
syne
c)
haar
13.
Die boek _____ hy skryf, is nuut.
a)
in wat
b)
waarin
c)
in wie
14.
Ons het boeke. Dit is _____.
a)
ons s'n
b)
ons sin
c)
onse
15.
John sê _____ hou nie van vrugte nie.
a)
hy
b)
sy
c)
jy
Reset
