WorksheetsGeslag: Mense
Total questions: 12
Worksheet time: 6mins
Name
Class
Date
1.
Die teenoorgestelde geslag van: broer
a)
sister
b)
suster
c)
sissie
d)
koeksister
2.
Die teenoorgestelde geslag van:
kleinseun
kleinseun
a)
ousus
b)
kleinsus
c)
kleindogter
d)
kliendogter
3.
Die teenoorgestelde geslag van:
oumagrootjie
(great grandmother)
oumagrootjie
(great grandmother)
a)
wonderlikegrootjie
b)
oupagroetjie
c)
oups
d)
oupagrootjie
4.
Die teenoorgestelde geslag van:
niggie (girl cousin / niece)
niggie (girl cousin / niece)
a)
neef
b)
stiefbroer
c)
hofknapie
d)
oom
5.
Die teenoorgestelde geslag van:
tante
tante
a)
ouboet
b)
swaer
c)
oom
d)
bruidegom
6.
Die teenoorgestelde geslag van:
skoonpa (father-in-law)
skoonpa (father-in-law)
a)
ouma
b)
stiefma
c)
heks
d)
skoonma
7.
Die teenoorgestelde geslag van:
oujongnooi (spinster)
oujongnooi (spinster)
a)
oujonkkêrel
b)
oujongkêrel
c)
ouboet
d)
bruidegom
8.
Die teenoorgestelde geslag van:
strooijonker
strooijonker
a)
stiefsuster
b)
strooimeisie
c)
bruid
d)
blommemeisie
9.
Die teenoorgestelde geslag van:
bruid
bruid
a)
bruidegom
b)
oujonkêrel
c)
hofknapie
d)
gasheer
10.
Die teenoorgestelde geslag van:
blommemeisie
blommemeisie
a)
hoofknapie
b)
hofknapie
c)
gasheer
d)
bruidegom
11.
Die teenoorgestelde geslag van:
gasvrou
gasvrou
a)
heer
b)
stiefbroer
c)
strooijonker
d)
gasheer
12.
Die teenoorgestelde geslag van:
kêrel
kêrel
a)
noei
b)
nooi
c)
nui
d)
neeu
100 %
