WorksheetsBeroepe en Werksplekke
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
Sy verkoop blomme.
blommis
bloemis
blomis
blom
Die slagter werk met vleis in die...
slag
slagter
vleisplek
slaghuis
Jy neem boeke by die bibliotekaris in die ... uit.
boek
biblioteek
bibliotekaresse
bibliografie
Sy bedien jou in die vliegtuig.
ligwaardin
vlieënier
lugwaardin
lugwardun
Hy is in beheer van jou bank.
geldman
bank
bankbestuurder
banker
Sy sny jou hare. Sy is 'n ...
haarkapper
haarkaper
harekapper
homkapper
Die apteker gee vir jou medisyne in die ...
apteke
apteek
apteekster
aptiek
Die ... blus die brand.
brandslang
brand
brandweerwa
brandweerman
Hy ondersoek moorde. Hy is 'n...
speurder
verkeerskonstabel
dokter
slagter
As jy kwaad doen, kan hy jou vang. Hy is 'n ...
speurder
polisieman
verkeerskonstabel
vangwa
In die hospitaal sal die ... jou koors neem.
doktor
verpleegster
brandweerman
kok
Die hoof van die ... is die posmeester.
pos
poskantoor
brief
briewe
