WorksheetsGraad 5 Voornaamwoorde
Total questions: 12
Worksheet time: 2mins
Ek eet my groente. Die groente is ...
joune
ons s'n
julle s'n
myne
Die kinders drink ... melk. Die melk
ons...ons s'n
jou...joune
hulle...hulle s'n
my...myne
Die meisie sit op ... stoel. Die stoel is ...
haar...hare
jou...joune
ons...ons s'n
Pa lees ... koerant. Die koerant is ...
hy...syne
sy...syne
ek...myne
jou...joune
Ma kook ... kos. Die kos is ...
sy...syne
haar... hare
hulle s'n
ons s'n
Die katte drink ... melk. Die melk is ...
ons...ons s'n
julle...julle s'n
hulle...hulle s'n
my... myne
Die leerlinge lees ... boeke. Die boeke is ...
jou...joune
julle...julle s'n
ons...ons s'n
hulle...hulle s'n
Peter trek ... klere aan. Die klere is ...
my...myne
sy...syne
ons...ons s'n
julle...julle s'n
Carla dra ... reënjas. Die reënjas is ...
my...myne
hulle...hulle s'n
haar...hare
sy...syne
Die kinders skryf ... toets. Die toets is ...
ons...ons s'n
hulle...hulle s'n
my...myne
jou...joune
Die mense ry ... perd. Die perd is ...
hulle...hulle s'n
ons...ons s'n
my...myne
julle...julle s'n
Ek slaap in ... slaapkamer. Die slaapkamer is ...
jou...joune
my...myne
ons...ons s'n
hulle...hulle s'n
