NEW
Font size
WorksheetsAfrikaans Taal toets 20minutes/ 20 marks
Total questions: 20
Worksheet time: 55mins
Watter soort sin is dit?
Ai, ek het nie my huiswerk gedoen nie!
stelsin
bevelsin
vraagsin
uitroepsin
Watter soort sin is dit?
Wat is jou naam?
stelsin
bevelsin
vraagsin
uitroepsin
Watter soort sin is dit?
Bly stil!
stelsin
bevelsin
vraagsin
uitroepsin
Watter soort sin is dit?
Ek hou van jou.
stelsin
bevelsin
vraagsin
uitroepsin
Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?
My naam is Pieter.
eienaam
abstrakte naamwoord
soortnaam
versamelnaam
Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin:
Die netbal span het teen Claremont Laerskool gespeel.
eienaam
soortnaam
versamelnaam
abstrakte naamwoord
Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?
'n Trop bobbejane het ons kos gesteel.
soortnaam
eienaam
abstrakte naamwoord
versamelnaam
Watter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woord in die sin?
My adres is Hoofstraat nommer 3.
soortnaam
eienaam
versamelnaam
abstrakte naamwoord
Wat is die antoniem vir die onderstreepte woord?
My uniform is baie slordig.
vuil
mooi
netjies
morsig
Wat is die sinoniem vir die volgende woord?
kwaad
bly
vies
hartseer
gelukkig
Wat is die meervoud van droom?
drooms
droompie
drome
dromme
Wat is die meervoud van lig?
ligte
liggie
ligs
ligge
Wat is die meervoud van duif?
duifs
duife
duiwe
duifie
Wat is die meervoud van winkel?
winkele
winkelkies
winkelie
winkels
Wat is die verkleinwoord van boom?
boompie
bome
bompie
booms
Wat is die verkleinwoord van kas?
kaste
kassie
kasie
kastjie
Wat is die verkleinwoord van bal?
balle
ballie
baltjie
balletjie
Wat is die verkleinwoord van kat?
katjie
kattjie
katkie
katte
Wat is die verkleinwoord van hand?
hande
handjie
hantjie
handpie
Wat is die meervoud van die woord pad?
padde
paaie
pads
padie
