NEW
Font size
WorksheetsDiere Geslag
Total questions: 24
Worksheet time: 12mins
Gee die manlike vorm van hierdie dier
Kameelperdbul
Kameelperdkoei
Kameelperdooi
Kameelperdram
Gee die vroulike vorm van hierdie dier
Kameelperdbul
Kameelperdkoei
Kameelperdooi
Kameelperdram
Wat is die vroulike vorm van 'n vark?
varkbeer
varksog
varkooi
varkbok
Wat is die manlike vorm van 'n vark?
varkbeer
varksog
varkooi
varkbok
Wat is die manlike vorm van die dier?
seekoeibul
seekoeikoei
seekoei
seekoeiooi
Wat is die vroulike vorm van die dier?
seekoeibul
seekoeikoei
seekoei
seekoeiooi
Wat is die manlike vorm van die dier?
volstruismannetjie
volstruiswyfie
Wat is die vroulike vorm van die dier?
volstruismannetjie
volstruiswyfie
Wat is die manlike vorm van die dier?
olifantbul
olifantkoei
olifantram
Wat is die vroulike vorm van die dier?
olifantbul
olifantkoei
olifantram
olifantooi
Wat is die manlike vorm van die dier?
ram
ooi
Wat is die vroulike vorm van die dier?
ram
ooi
Wat is die manlike vorm van die dier?
leeumannetjie
leeuwyfie
leeubul
leekoei
Wat is die vroulike vorm van die dier?
leeumannetjie
leeuwyfie
leeubul
leekoei
Wat is die manlike vorm van die dier?
bul
koei
ram
ooi
Wat is die vroulike vorm van die dier?
bul
koei
ram
ooi
Wat is die manlike vorm van die dier?
haan
ram
ooi
hen
Wat is die vroulike vorm van die dier?
haan
ram
ooi
hen
Wat is die manlike vorm van die dier?
mannetjie
wyfie
teef
reun
Wat is die vroulike vorm van die dier?
mannetjie
wyfie
teef
reun
Wat is die manlike vorm van die dier?
reun
teef
mannetjie
wyfie
Wat is die vroulike vorm van die dier?
reun
teef
mannetjie
wyfie
Wat is die manlike vorm van die dier?
hings
merrie
Wat is die vroulike vorm van die dier?
hings
merrie
