NEW
Font size
WorksheetsFairview : Afrikaans FAL-Graad 5-Kwartaal 3- Taal 2020
Total questions: 15
Worksheet time: 10mins
Pieter het 'n boek. Dit is _____ boek.
syne
haar
sy
Pieter sê die boek is _____.
sy
syne
hare
GEE die VERLEDE TYD (Past tense):
Hy eet appels.
Hy het appels geëet.
Hy het appels ge-eet.
Hy het geëet appels.
Gee die VERLEDE TYD (Past Tense):
Martin slaap op die bed.
Martin het op sy bed geslaap.
Martin het geslaap op sy bed.
Martin geslaap op sy bed het.
Yesterday in Afrikaans is ___________
eergister
gister
verlede week
Die meervoud (plural) van
gemmerkat =
gemmerkats
gemmerkatte
Die meervoud(Plural) van
hemp =
hemde
hempde
hemps
Die meervoud (Plural) van
lappop =
lappope
lappops
lappoppe
Die teenoorgestelde (opposite) van broer is.......
sister
suster
sissie
neef
Die teenoorgestelde ( opposite) van tante is ......
ouboet
swaer
oom
bruidegom
Die teenoorgestelde (opposite) van kleinseun is........
ousus
kleinsus
kleindogter
kliendogter
Goed, beter en die...........
beste
beeste
meeste
die meeste
Snaaks, snaakser en die..........
snaakster
snaakste
meer snaaks
Koud, kouer en die
koutste
koudste
meer kouer
